Loading...

#skryfwerk photos & videos

79 Posts

Loading...
Soms weet ek nie eers meer wat ek skryf nie.

‘n Gedig wat ek op my hoërskool dae aan/vir ‘n inspirerende held geskryf het. Hopelik sien @huntervancoke hierdie raak en kom dit uiteindelik by die regte leser uit.

in 'n harde wêreld van koud en seer
het ek gekom, gesien en niks geleer
want oopmaak
is afkraak
is seermaak
is toemaak
is weerwraak
~re~
.
.
.
gedigteskryf #gedagtes #siele #gedigte #digkuns #digters #vryevers #afrikaansegedigte #skryfnet #skrywersiele #skryf #skryfkuns #skryfafrikaans #skryfjoutaal #seer #poësie #skryfinafrikaans #skryfwerk #skryfinjoutaal #skryfjouhartuit #skryfjoutaal #skryfterapie #digtershart #digter

Van die Brief! #afrikaans #skryfkuns #skryfafrikaans #skryfwerk #digkuns #diep
Is dit regtig die uur van digters of sê ons dit net om minder mal te klink? #skryf #skryfwerk #skrywer #dig #gedigte #digter #afrikaans #suidafrika

Slapelose nagte 🤷‍♀️ #afrikaans #gedigte #digkuns #dig #digter #skrywer #skryf #skryfwerk #suidafrika #poësie
Maak seker jy is waar jy wil wees voordat jy jou oorskiet gevoelens op iemand anders projekteer #afrikaans #skryf #skrywers #skryfwerk #dig #digters #gedigte #poësie #suidafrika

vandag het die een mens
wat ek allerliefs die liefste het
my hart verbrysel
nou lê ek my neer
op 'n droë dorre grondpad
wagtend
vir iemand wat my nie sal raaksien
iemand wat my tot niks sal vorm
~re~
.
.
.
gedigteskryf #gedagtes #siele #gedigte #digkuns #digters #vryevers #afrikaansegedigte #skryfnet #skrywersiele #skryf #skryfkuns #skryfafrikaans #skryfjoutaal #seer #poësie #skryfinafrikaans #skryfwerk #skryfinjoutaal #skryfjouhartuit #skryfjoutaal #skryfterapie #digtershart #dedagtes

Deel van iemand se pragtige trou uitnodiging! Mag julle altyd mekaar se oggendweergawe koester. Dankie vir die voorreg! 
#afrikaans #skryfafrikaans #leesafrikaans #lindievangass #meerminprinses #woorde #troue #liefde #eer #liefdevirwoorde #poësie #digkuns #skryfwerk #afrikaans #dig #stoor #plaastroue

Daar is 'n foto
van ek en jy 
op die bybel
langs my
bed en stukke
van my
wat in jou arms
agterbly
wanneer ek
halsoorkop
weer huis toe
moet bestuur 
met jou spook
op my lippe.
- @mb_gedigte

#mbgedigte #gedigte #digkuns #digters #poësie #skryf #skrywers #skryfwerk #afrikaans

Party mense is briesies wat jou vars laat voel en ander verkies dit om 'n storm in jou te begin en te loop voor dit begin reën. 
#skryf #skryfwerk #skrywers #poësie #dig #gedigte #afrikaans #suidafrika

Een van my gunsteling Afrikaanse gedigte wat dan natuurlik getoonset is, is Voshaarnooi. 
#boerneef #musiek #afrikaans #gedigte #skryfwerk #skryf #skrywers #suidafrika #dig

Moenie dat iemand jou verlei as hulle klaar uitgebrand is nie. #gedigte #dig #digbundels #poësie #afrikaans #suidafrika #skryfwerk #skryf #skrywers

As mense begin onverantwoordelik optree, en hulle standvastige fondamente onder hulle, begin padgee... #afrikaans #skryf #skryfwerk #digkuns #poetry #poësie #afrikaansegedigte #woordewatrym #rym #onverantwoordelik #blackandwhiteillustration #doodle #teken #skets #rymklets #wilderaswolwe

What the world needs now

Ek sien hul sit by tafel 7 en ek begin kovert loer

Hand deur die hare
Staar diep in die oe
Glimlag vertel van deernis
Loer effens verby die skouer om te sien of iemand kyk
Steel n soentjie
Klink n koppie cappuccino
Gaap selfbewus en glimlag tergend
Maak gesigte vir die baba wat by die buurtafel huil
Trek onbewus n bra strap reg en vryf haar arm met voorbedagte rade

Is daar regtig mense wat hier sit en walg
Kan jy werklik hul liefde verafsku

Van waar ek sit by tafel 3 van groenpunt se bootleggers lyk liefde vir my eenvoudig na liefde
En dis al wat ons nodig het ~ ArnoJvV

Ek is 'n Ooskus meisie en my hart bloei soutwater #gedigte #digter #digkuns #skryf #skryfwerk #afrikaans #suidafrika

Maak jou merk

Hier waar ek nou sit het iemand al iets gevoel
Dalk het hulle nie geweet hoe om dit te se nie
Miskien was dit in ‘n waas van joligheid en dronkenskap, maar die pentagram uitgekerf in die kroeg bankie van die kimberley hotel kom nie van nerens af nie

Diabolies en donker soos die tannies die simboliek sou uitle is die aand nog nie, gee dit maar n paar uur. Die wolke het nog so n laaste: “dis donderdag en ek dink ek kan onthou wat die dominee laasweek gepreek het” kleur aan hulle

Daar drop n beat iewers hoër straatop maar ek kan nie belowe dat dit nie net n ubereats scooter is wat se two stroke so bietjie lek nie

Ek kyk en ek skryf en ek drink en ek voel
Ek voel baie
Ek vermoed hierdie kroeg is geneig om sy drinkebroers tot n verganklikheids besef te dryf
Maar hoe laat ek n teken daarvan agter, nou hier vanaand(jy weet, vir die generasies wat kom)

Ek kontempleer n hippie peace sign en n ying yang en n kruis, die res sal ek nie hier lys, 
En dan besluit ek: fok dit

Die pentagram sal maar namens my en sy onbekende outeur moet praat en die toekomstige generasies waarsku of uitnooi ~ ArnoJvV

Mense is soos swembaddens: vlak, diep, of hulle reflekteer net waarvan jy hou. #poësie #skryf #skrywer #skryfwerk #gedigte #afrikaans #suidafrika

Val

die wind begin waai 
deur Victoria straat se Akkerboomblare: 'n ballet 
tussen die klare
met passie - sonder vrees

skei die steel van die tak,
grasieus

dit wys my 
hoe om vir jou lief te wees. ----------------------------------------------------------------------------------------
Foto deur: @boggdanaa ----------------------------------------------------------------------------------------
#digkuns #gedigte #poësie #skryf #afrikaans #skryfwerk #poetry #poem #art #artsy #балет #ballet  #dance #worldballet #instaballet #balletpost #worldwideballet #ballerina #russianballerina  #balletphoto #balletphotography #worldballet #balletproject #ballettofrepertoire #balletlife  #instaballet #vsco

Party mense is lopende clichès wat jy nie kan herskryf nie. #gedigte #digbundel #poësie #afrikaans #skryf #skrywers #skryfwerk #suidafrika

Laataand skryfwerk. #werknandoelwit #skryfwerk #writing #gemotivereerd
Ek probeer
so hard 
om nie bang te wees nie,
maar my duiwels
fluister al meer oortuigend
dat ek die skoene dra
van 'n beter man
as wat ek
in staat is om te wees
en dat jy
dit eintlik reeds
al weet.
@mb_gedigte 
#mbgedigte #gedigte #digkuns #digters #skrywers #skryfkuns #skryfwerk #poësie #vryevers

Dis wanneer ek
laataand 
myself vang
Bukowski lees 
wat ek weet
die donker
sit alweer vierkantig
binne my,
en ek sweer ek is eintlik fine -
ek het hom weke laas oopgemaak -
maar daar is 'n boek
op my bedkassie getiteld
"Love is a dog from hell"
en soms
maak daai woorde
soveel fokken sin.
@mb_gedigte 
#digkuns #digters #gedigte #poësie #skryf #skrywers #skryfkuns #skryfwerk #vryevers #afrikaans #charlesbukowski #loveisadogfromhell

Ek spoeg en plak al
vir te lank
aan hierdie
bourommel
liggaam en siel van my.
Ek was eerlikwaar al lus
om die leisels te laat gaan
en te sien waar die
stukke val...
Maar hier is ek nog -
waarskynlik stewiger
aanmekaar getimmer
as ooit tevore,
en vir 'n sekonde in jou arms
kon ek myself laat glo
dat die skroewe hierdie keer
sal hou.
- @mb_gedigte

#mbgedigte
#gedigte
#digkuns #digters #poësie #skryf #skrywers #skryfkuns #skryfwerk #vryevers

So doen dit. Besluit. 
Is hierdie die lewe wat jy wil leef? 
Is hierdie die persoon wie jy wil liefhê? 
Is hierdie die beste wat jy kan wees? 
Kan jy sterker wees? Meer vriendeliker? Meer medelydend? 
Besluit. 
Asem in, asem uit en besluit.
©thalitasadler
#besluit #vandagnog #diekeuselêbyjou #digkuns #motivering #skryfwerk

Dit gebeur met almal soos wat hulle ouer word.
Jy vind uit wie jy is en wat jy wil hê in die lewe
en dan besef jy dat mense wat jy al vir ewig ken
nie meer dinge sien soos wat jy doen nie.
So koester jy al die mooi en goeie herinneringe
maar vind jouself aanbeweeg.
©thalitasadler
#lewenswaarhede #koesterdieherinneringe #maarbeweegaan #digkuns #skryfwerk #liefdevirskryf

Hierdie somershitte
tower spieëlbeelde op
tussen 
ongewilligheid
en onvermoë
terwyl ek
nog met my venster oop
die hemel probeer vang
in my
stukkende hande.
- @mb_gedigte 
#mbgedigte #gedigte #digkuns #digters #skrywers #skryf #skryfkuns #skryfwerk #afrikaans #poësie #vryevers

"Die moderne kruisiging" - @ferreirastumke
.
.
.
#gedig #poëet #digkuns #digter #skryfwerk #afrikaans #leefjoudroom #ferreirastumke
met my kop
net bo die storm waters
kan ek weer asemhaal.
die kalm na die storm
lê op die sandbank
na waar ek verlang.
.
.
.
.
#afrikaans #afrikaansequotes #skryf #digter #skree #asem #kopbowater #see #ocean #rof #storm #mooi #geluk #liefde #asemhaal #verlief #jongeliefde #ons #jy #verlief #digkuns #skryfwerk #lewendig #digbundel #skryfjoutaal #afrikaanssalbly

Engel

sterk in die vlees,
tog kwesbaar in die gees.
Skuil ek
agter jou vlerke,
dit wat seer is -
sonder pyn of vrees.

In die refleksie 
van jou stralekrans 
weer heel:
genees.
----------------------------------------------------------------------------
Kunswerk deur: @amyjuddart
-------------------------------------------------------------------------
#afrikaans #gedig #gedigte  #digkuns #kuns #poësie #engel #woordkuns #skryf #skryfwerk #poetry #poem #poems #wordart #artsy #artist #art #angelic #amyjuddart #poetsofinstagram

Eendag, as ek groot is, gaan ek vergeet hoe jou mond liefde kon afsmeer aan my lyf #gedig #gedigte #jyekons #afrikaans #skryfinafrikaans #kuns #digkuns #digkunsviralmal #skryfkuns #skryfwerk #breytenbreytenbach #die23stegedig

🌻Aksies🌻
••••••••••••••••••••••••
#aksiestelmeer #beloftes #minwoorde #afrikaans #gedigte #gedagtes #talent #skryf #skryfwerk

Hakkiesdraad, Die Riel Makhoi, STAMHOOF van Outenikwa-Stat 
@hakkiesdraad

#Creative
#CulturalWorker
#KunsEnKultuur
#Aktivisme
#Boesman
#Hottentot
#Inheems
#Rymklets
#Digkunde
#Skryfwerk

Praat die LIG.
Kry Insig
Stel in
In Rig

Very nice choice of colors by @travelcopter 🌞✨💥
.
Tag a similar profil and follow us! 💖

Fragmentasie

ek onthou jou gesig,
maar nou soos 'n Van Gogh selfportret:
post-impressionisties ingeprent in my
geheue - 
wasig en onduidelik,
want ek kan nie die vorm van jou frons
uitmaak,
of jou bloedige woorde herroep nie

en dis goed,
want as jou regteroor
jou in versoeking ly -
is dit beter vir jou siel
om die kommunikasielyn 
af  te  sny
--------------------------------------------------------------------------------------------------------------#afrikaans #gedig #gedigte #digkuns #woordkuns #poësie #skryf #skryfwerk #vangogh #selfportret #woordkunst #poetry #poem #poems #poetsofinstagram #collageart #wordart #words #selfportrait #art  #instaartoftheday #digitalcollage #artoffame  #worldvisualcollective #grammercollective

Fragmentasie

ek onthou jou gesig,
maar nou soos 'n Van Gogh selfportret:
post-impressionisties ingeprent in my
geheue -
wasig en onduidelik,
want ek kan nie die vorm van jou frons
uitmaak,
of jou bloedige woorde herroep nie

en dis goed,
want as jou regteroor
jou in versoeking ly -
is dit beter vir jou siel
om die kommunikasielyn
af te sny
-------------------------------------------------------------------------------------------------------------- #afrikaans #gedig #gedigte #digkuns #woordkuns #poësie #skryf #skryfwerk #vangogh #selfportret #woordkunst #poetry #poem #poems #poetsofinstagram #collageart #wordart #words #selfportrait #art #instaartoftheday #digitalcollage #artoffame #worldvisualcollective #grammercollective

dis mos wat liefde is , gee vir iemand ‘n geweer en hoop hulle skiet jou nie.
.
.
#digkuns #afrikaans #tuks #liefde #skryfkuns #skryfwerk #digter #gedigte #like #follow #nuut #weereens

Die hartseerste nagmaal #afrikaans #gedigte #afrikaansegedigte #skryfwerk #skryf #poësie #digkuns
Ek dink sommige mense
is dalk nie gemaak
om geken te word nie.
Hul verander soos die wind waai
en as jy te styf vasklou
aan wie jy dink hul is
word jy omgewaai.
.
.
.
.
.
.
.
#afrikaans #gedig #afrikaansegedig #digkuns #liefde  #digter #skryf #skryfwerk #liefdewen  #travel #girlvsglobe  #wetravelgirls #shesnotlost  #finditliveit #exploremore  #travellikeagirl #dametraveler  #lovewins #poet #poetry #poem #write #writer #emotion #poetsofinsta #poetsofig

Iets kleins waaraan ek gewerk het, leave a comment please
#gedig #skryf #southafrica #westerncape #capetown #music #gedigteskryf #gedigtegedagte #gedigtevirgesigte #afrikaans #digter #skryfwerk
Daar lê ‘n vreemde daar buite, soos jy vertrek met ‘n droom in jou hart. Sprei jou vlerke en lewe in die wolke, die wêreld is vir jou, van gebede gebou. Jy is net een keer jonk, jy het net een keer die kans. 
Gaan skyn jou lig in elke donker straat, gaan wees die verskil en hou vas aan jou ma se raad. ‘N Laaste wenkie wat ek pak in jou tas: Dra jou vellies in die sand en jou hart op die mou van jou jas. 
Mooi loop @lydia_wessels 
#seeyousoon #newadventures #dreambig #gowell #mooiloop #dubai #nuwedrome #goed #mooistehart #speciallove #liewelydz #blessings #originalwork #caption #poetry #afrikaans #poesie #skryfwerk

Breek daai mure af. Moenie toelaat dat daar geluk van jou gesteel word net omdat jy seer gekry het in die verlede nie. Ja, mense is soms wreed en dit maak séér, maar is daar nie 'n mooiheid daarin nie? Om te kan voel. Vat 'n kans en gee een ook. Gee BAIE kanse, want vergifnis bied jou dit! En vertrou weer, want liefde is dit werd! ☀️🌪 #vat'nkans #gee'nkans #liefde #afrikaans #skrywer #digter #illustrasie #kuns #skryfwerk #verfmetwoorde #liefdevirwoorde #trotsafrikaans #sonskynenorkane #geeerkening

SKINDERNUUS:

sy sê ek het haar net gebruik
(ek onthou hoe ek op sou bly sodat sy haar werk kon klaar kry)
sy sê ek dink net aan myself (ek onthou hoe sy wou praat oor hom en ek het geluister na haar; en toe ek wou praat het sy net na haar foon se skerm bly staar)
sy sê ek was lelik daai keer toe sy kon sweer sy het probeer
(ek onthou dit; ek wás lelik; ek onthou ook ek het om verskoning gevra)
sy het gesê
en sy sê, en sê, en sê
en partykeer het dit my wakker in my bed laat lê
maar vandag met die sê en onthou, besef ek:
sy moet maar praat
dit sê meer van haar
terwyl sy steeds na haar foon se skerm bly staar.
©eg_ek 📷: eg_ek

#afrikaans #skinder #nuus #skryf #werk #skryfwerk #kuns #skryfkuns #kunst #eg #ek

My hart bloei saam met joune ♥️. #beste #vriendin
#afrikaans
#digkuns
#skryfwerk
#follow
#like

Hout

Hout

Blessed om vir die beste skool wat ek ken 'n review oor #jouromeo te skryf 😆

#blessed #skryfwerk #afrikaansliefhebber #thankful #lekkerskap #l4l #f4f

Top skryfwerk photos & videos